Modulekode | DCD 703 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Intervensiestrategieë in die skoolomgewing. Aanpassing van aktiwiteitsprogramme. Ouerondersteuning en tuisprogramme. Fasilitering van sosiale interaksie. |
Modulekrediete | 35.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 10 praktiese sessies per week, 5 seminare per week, 5 besprekingsklasse per week, 15 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App